|
Menu
|
|
|
Social
|
|
|
|
Daar Sit My Maaitjie....
Contributed by
RussellReinhardt
on
Wednesday, 3rd July 2013 @ 12:36:40 PM in AEST
Topic:
FriendshipPoetry
|
01:07:2013
Daar ver op Grootfontein.
Daar sit my maaitjie en drink wyn.
Op die stoepie van haar plaas huis.
Elke sorg en bekommerniss verdruif.
Kyk net hoe mooi is die son daar ver.
Anderkant hoor sy die skape bler.
Haar man werk nog die lande.
Arme man kyk hoe lyk sy hande.
Hier het sy kom vrede soek.
In Afrika se verste hoek.
Hier kan sy God hoor met haar praat.
Met net liefde en raad.
Dis so stil in die nag.
Mens verlang soms na die dag.
Maar nie te min.
Hier kan sy oor als besin.
Wat n prag deel om in te bly.
Niemand kan dit stry.
Ek wens haar net blydskap en geluk.
Nooit weer n traan of snik.
RR
Copyright ©
RussellReinhardt
... [
2013-07-03 12:36:40] (Date/Time posted on
site)
Advertisments:
|
|
|
|
|
Sorry, comments are no longer allowed for anonymous, please register for a free membership to access this feature and more
|
|
All comments are owned by the poster. Your Poetry
Dot Com is not responsible for the content of any
comment. That said, if you find an offensive comment, please
contact via the FeedBack Form with details, including poem title
etc.
|
|
|
Re: Daar Sit My Maaitjie....
(User Rating: 1 ) by ladyfawn on
Friday, 28th February 2014 @ 08:28:17 PM AEST (User
Info | Send
a Message)
|
drinking wine on her porch in a beautiful setting, very lovely write,
hugs n' love nessa |
|
|
|