|
Menu
|
|
|
Social
|
|
|
|
Dear Anna
Contributed by
Kellros
on
Friday, 28th December 2007 @ 10:18:12 PM in AEST
Topic:
LostLove
|
Last night I was trapped in a dream
and I saw you, your face like it was back then...
When the remembrance of your smile
brought hope to everyday
and your sweet voice
healed every pain.
When my world revolved around you
and I was your Moon,
deeply in love with a rose so sweet
that many times I'd fallen at your feet.
I awoke with a lovesick feeling,
the kind of pain that never resides;
inside I was screaming
and tears almost fell from my eyes.
But I remembered where it all did end
when my love was left but as words
on the internet.
Everything changed and we had grown apart,
like an aborted baby before birth,
all I wanted to say was: "I am sorry"
and that you should live everyday to the fullest
and never forget... I loved you.
Copyright ©
Kellros
... [
2007-12-28 22:18:12] (Date/Time posted on
site)
Advertisments:
|
|
|
|
|
Sorry, comments are no longer allowed for anonymous, please register for a free membership to access this feature and more
|
|
All comments are owned by the poster. Your Poetry
Dot Com is not responsible for the content of any
comment. That said, if you find an offensive comment, please
contact via the FeedBack Form with details, including poem title
etc.
|
|
|
Re: Dear Anna
(User Rating: 1 ) by Former_Member on
Saturday, 29th December 2007 @ 07:21:57 PM AEST (User
Info | Send
a Message)
|
Schalk... ek weet nie hoe beskryf mens iets soos wat ons deur was nie... deurmekaar, hartseer... ek weet nie, maar eerlik, ek is baie baie bly dit is verby. Dit was nie die regte ding nie, miskien was ons liefde, ja, op die tyd, maar nie meer nie. Die laaste gesprek wat ons gehad het, het my laat besef dat ons nooit bymekaar kan pas nie. Ons is te verskillend... en wat ons glo is die grootste blokering tussen ons. Ek was ongelooflik onredelik en ongeskik die laaste tyd na daai gesprek, ek is jammer oor die goed wat ek gese het, seker oor ek so frustreerd en moedeloos voel oor ek jou nie kan help in die manier wat ek wil nie. Jy is selfstandig en oud en wys genoeg om sulke dinge self te besef, moet net nie dat ander dinge jou blind maak vir die Enigste Waarheid nie? Onthou dit asb, ek sal nooit ophou vir jou bid nie...
En ja, hoe kan ek OOIT vergeet dat jy lief was vir my... ons was lief vir mekaar, dit was spesiaal, en ek glo nie een van ons kan dit vergeet nie.
Ek is jammer, maar dit is als beter so, tog le ek nagte lank en wakker le oor als wat ek veroorsaak het, die pyn en hartseer. Maar ek weet dat God vergewe. Ek hoop dat jy jouself gaan oppas, geniet die studies die jaar. En al is daar nou absoluut niks meer tussen ons nie, en glo ek die gevoelens wat daar dalk nog mag wees, sal met tyd weggaan... sal daar nooit 'n dag verby gaan wat ek nie aan jou dink nie. Juis om die rede dat ek wysheid wat jy my geleer het, toepas in my lewe... dis wanneer ek aan jou dink. Dankie vir die gedig en als!! Sterkte!! Moet nooit ophou glo en bid nie.
Totsiens Schalk
Anna ** |
|
|
Re: Dear Anna
(User Rating: 1 ) by Former_Member on
Saturday, 29th December 2007 @ 07:24:06 PM AEST (User
Info | Send
a Message)
|
En moet NOOIT ophou skryf nie, jyt besonderse talent... al skryf jy nie hier nie, moenie ophou nie... |
|
|
|