|
Menu
|
|
|
Social
|
|
|
|
My Bure
Contributed by
Caged Soul
on
Monday, 3rd April 2006 @ 08:01:06 AM in AEST
Topic:
drugabuse
|
Die katte meaauw, honde blaf,
dis ou nag, Dinsdag, als is deermekaar vannag.
Gaos regeer, daar is geen keer aan die
woede wat vanaand om my roer.
Die voete trap, tonge klap,
buurvrou skreeu, buurman brul,
kinders se gehuil is wat die naglug vul.
Als het begin toe buurvrou vir buurman
vra wie se parfuum en lipstiffie buurman
se hemp dra.
Sien, buurvrou weet sy is nie buurman se enigste-
vlekke op die lakken en laatnagtelike verskonongs
verhoed haar om te glo als is soos dit moet wees,
tog hou sy aan hoop.
Haar grootste vrees is dat wat sy vermoed waar
kan wees.
Sy kry n naar gevoel as sy dit oorweeg,
hoe kan hy so n gru daad pleeg-
rolmodel vir dogter en seun.
Maar sy durf nie vir buurman los, geld vir
klere en kos, belasting en skuld briewe in die pos-
waar sal sy dit kry sonder haar voorsiener.
Dag na dag voel sy al hoe kleiner
Copyright ©
Caged Soul
... [
2006-04-03 08:01:06] (Date/Time posted on
site)
Advertisments:
|
|
|
|
|
Sorry, comments are no longer allowed for anonymous, please register for a free membership to access this feature and more
|
|
All comments are owned by the poster. Your Poetry
Dot Com is not responsible for the content of any
comment. That said, if you find an offensive comment, please
contact via the FeedBack Form with details, including poem title
etc.
|
|
|
Re: My Bure
(User Rating: 1 ) by Caged Soul on
Tuesday, 4th April 2006 @ 07:19:55 AM AEST (User
Info | Send
a Message)
|
i am working on the english version of this poem, and I will post it as soon as it is finished.
Ash~ |
|
|
|